


Suid-Afrikaanse immigrante vra gereeld: “Moet ek wag vir die wisselkoers om te verbeter voordat ek geld vanaf Suid-Afrika oordra?”
Dit bly ‘n moeilike vraag om te beantwoord. Die wisselkoers van die Suid-Afrikaanse Rand (ZAR) teenoor meeste ander geldeenhede verswak deurlopend. Alhoewel daar hier en daar ‘n klein tydelike opflikkering mag wees, is die algemene tendens ‘n eenrigting verswakking in...