
SAID, oftewel SARS, se nuutste inisiatief fokus die kollig op oortreders van valutabeheer-vereistes… Insiggewende leesstof vir Suid-Afrikaners met buitelandse bankrekeninge! finglobal.com bied ‘n unieke belasting- en valutabeheer-diens om verwante risiko’s…